Skip header
Trou - 10h00
Ticketpro
Trou - 10h00

Trou - 10h00

07/04/2025
Fri 10:00 AM
Seunskoshuissaal @ Nelspruit Hoërskool
Cameron Street Extension
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
The sale has ended

Met Mel die Storieverteller en Corlea Botha

Musiekregie: Corlea Botha

Gradering: Gesin

Tydsduur: 70 minute

Komediant Mel die Storieverteller en sangeres Corlea Botha smelt hul talente saam om ’n onvergeetlike vertoning vol sang en stories te bring. Jy hoef nie ’n ring aan die vinger te hê om te kan gesels oor troues nie. Ons almal was al by een, of dit nou zef, styf, kitsch of rêrig rof was – troues is die broeiplek vir tradisies, nuwe liefdes en familielede se grootse skandes. Dis natuurlik die geleentheid waar ons sien of geld styl kan koop of nie. Mel deel humoristiese staaltjies vanuit haar eie trou- en wittebroodalbum en Corlea sing ’n paar bruilof-gunstelinge. Moet asseblief net nie ’n Tant Koek se Hoenderhaan verwag nie. Verwag wel ’n paar verrassings en ’n lekker interaksie tussen die twee vroue met sterk opinies oor gastelyste, dekor en spanks.

Tickets start at
ZAR 195.00
Trou - 10h00
Seunskoshuissaal @ Nelspruit Hoërskool
The sale has ended
07/04/2025
Fri 10:00 AM
Seunskoshuissaal @ Nelspruit Hoërskool
Cameron Street Extension
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00

Other events of Innibos Produksies