


Tronk met ’n D - 09h00
07/01/2026
Wed 9:00 AM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
Die popmooi sosiale vlinder, Leksie Pieterse, word tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die gifmoord op haar ryk vroetelpappie, Bakkies Barnard. In die tronk beland sy in ’n sel met Cruella, Bakkies se weduwee, en die hardnekkige Daisy de Melker (vertolk deur Elzabè Zietsman)—wat volgens rekords lankal dood behoort te wees, maar nou die vrouetronk met ’n ysterhand regeer. Wanneer Leksie ontdek dat haar slinkse prokureur ’n dubbele lewe lei, begin ’n gevaarlike spel van wraak. Met die hulp van speurder Wihan Beyleveld moet die vroue besluit: hoe vernietig jy ’n man se reputasie—van agter tralies af? ’n Komiese spanningsdrama vol glans, satire en dodelike sjarme.
Prys: R195.00
Date
Jul01
Tickets start at
ZAR 195.00
Tronk met ’n D - 09h00
Nelspruit Laerskool
07/01/2026
Wed 9:00 AM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
