Skip header
Sterstof - 14h00
Ticketpro
Sterstof - 14h00

Sterstof - 14h00

07/04/2026
Sat 2:00 PM
Mbombela Stadsteater / Civic Theatre
Nelstraat 1, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00

’n Innibosproduksie moontlik gemaak deur NATi.

Kom diegene op wie ons verlief raak toevallig oor ons pad? Of is hulle deur die noodlot na ons toe gestuur? Is romantiese liefde bloot ’n chemiese proses wat in ons breine plaasvind? Of is dit ’n kreatiewe versinsel wat deur ons verbeelding opgetoor word?

Rikard en Patty spandeer al ’n ruk tyd saam. In vele opsigte funksioneer hul reeds soos ’n paartjie, al is hulle nie in ’n vaste verhouding nie. Hy soek haar vir homself. Sy smag na ’n middeweg. En wanneer dié hopeless romantic, een middag in die hondepark die pragmatiese vrou van sy drome probeer oortuig om nét syne te wees, gebeur iets onverwags ... ’n Tyd-kringloop. Die middag herhaal homself. ’n Klomp keer. En met elke poging om Patty se hart te wen, kom Rikard – met behulp van ’n empatiese hondestapper, Gawie – tot nuwe insigte oor homself, die liefde en die noodlot.

Prys: R195.00

Tickets start at
ZAR 195.00
Sterstof - 14h00
Mbombela Stadsteater / Civic Theatre
07/04/2026
Sat 2:00 PM
Mbombela Stadsteater / Civic Theatre
Nelstraat 1, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00