Skip header
SAIA Mpumalanga Argitektoniese Toer - 10h00
Ticketpro
SAIA Mpumalanga Argitektoniese Toer - 10h00

SAIA Mpumalanga Argitektoniese Toer - 10h00

07/03/2026
Fri 10:00 AM
Busse vertrek stiptelik vanaf NG Kerk Westergloed se parkeerterrein, Koraalboomstr
NG Westergloed 36 Koraalboom Mb
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 250.00

’n SAIA Mpumalanga- produksie ondersteun deur BUCO, Corobrick, Turn ’n Tender Steakhouse, Yoons Eatery en Golden Macadamias. Die South African Institute of Architects (SAIA) Mpumalanga gaan die jaar vir die eerste keer met Innibos hande vat om feesgangers die geleentheid te gee om van die Laeveld se beste argitektoniese projekte ten toon te stel.

Ervaar #TRENDING – Alles wat IN is ten opsigte van argitektuur waar van die Laeveld se beste argitekte die nuutste in styl, ontwerp en egte Lowveld Living ten toon stel. Hierdie eksklusiewe, gekureerde toer neem jou na drie besonderse huise in en om Nelspruit, elk ’n toonbeeld van volhoubare ontwerp en die ikoniese binnenshuis-buiteleefstyl waarvoor die Laeveld bekend is. By elke woning word jy persoonlik deur die argitek self begelei, met ’n verfrissende drankie of happie om die ervaring af te rond. Dit is sonder twyfel vir elke ontwerp- en leefstylliefhebber, ’n inspirerende belewenis wat jy eenvoudig nie wil misloop nie.

Prys: R250.00 Die South African Institute of Architects (SAIA) Mpumalanga gaan die jaar vir die eerste keer met Innibos hande vat om feesgangers die geleentheid te gee om van die Laeveld se beste argitektoniese projekte ten toon te stel.

Ervaar #TRENDING – Alles wat IN is ten opsigte van argitektuur waar van die Laeveld se beste argitekte die nuutste in styl, ontwerp en egte Lowveld Living ten toon stel. Hierdie eksklusiewe, gekureerde toer neem jou na drie besonderse huise in en om Nelspruit, elk ’n toonbeeld van volhoubare ontwerp en die ikoniese binnenshuis-buiteleefstyl waarvoor die Laeveld bekend is. By elke woning word jy persoonlik deur die argitek self begelei, met ’n verfrissende drankie of happie om die ervaring af te rond. Dit is sonder twyfel vir elke ontwerp- en leefstylliefhebber, ’n inspirerende belewenis wat jy eenvoudig nie wil misloop nie.

Prys: R250.00

Tickets start at
ZAR 250.00