Skip header
Reünie
Ticketpro
Reünie

Reünie

07/04/2026
Sat 1:00 PM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00

’n Innibosproduksie ondersteun deur NATi. Na vele vertonings reg oor die land en op grond van gewildheid en aanvraag, is Frank Opperman terug by Innibos met sy lokettreffer, Reünie.

Dit is dieselfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer.Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie. Frank Opperman is bekroon met die kykNET Fiësta-prys vir beste akteur vir sy spel in dié stuk.

Prys: R195.00

Tickets start at
ZAR 195.00
Reünie
Nelspruit Laerskool
07/04/2026
Sat 1:00 PM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00