Skip header
Opera - Tango - 17h00
Ticketpro
Opera - Tango - 17h00

Opera - Tango - 17h00

07/05/2025
Sat 5:00 PM
Mbombela Stadsteater
1 Nel St, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
The sale has ended

Met Zanne Stapelberg (sopraan), Albie van Schalkwyk (klavier) en die Nocoré Ensemble.

Musiekregie: Albie van Schalkwyk en Zanne Stapelberg

Gradering: Gesin

Tydsduur: 75 minute

Die produksie word ingelei deur die klokhelder stemme van die Nocoré Ensemble, waarna die uitvoering voortgesit word deur twee van Suid-Afrika se mees gevierde kunstenaars, Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk. Opera-Tango is ’n elegante vermenging van klank en emosie. Met Zanne se ryk, besonderse stem en die uitmuntende begeleiding van Albie op die klavier, word die gehoor meegesleur deur die mees ikoniese opera-arias en vurige Spaanse Zarzuela-arias. Zanne is bekend vir haar sielvolle en passievolle vertolkings. In arias soos Lascia ch'io Pianga en Come Scoglio word die emosionele intensiteit van elke noot en elke woord oorgedra. Albie se klavierspel is terselfdertyd delikaat en kragtig - ’n getuienis van sy merkwaardige kunstenaarskap. Die konsert bereik ’n hoogtepunt met die die Milonga uit Astor Piazzolla se tango-opera Maria de Buenos Aires. Opera-Tango is ’n magiese musikale reis gevul met die diepe skoonheid van klassieke musiek.

Tickets start at
ZAR 195.00
Opera - Tango - 17h00
Mbombela Stadsteater
The sale has ended
07/05/2025
Sat 5:00 PM
Mbombela Stadsteater
1 Nel St, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00

Other events of Innibos Produksies