


Molly en Wors – Die geheim van ʼn suksesvolle huwelik, is ʼn geheim - 17h00
07/04/2026
Sat 5:00 PM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
Vervaardig deur Artist Warehouse, Westel Productions en Lizz Meiring Produksies.
Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug! Diè keer op die verhoog!
Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema: Die Geheim van ’n gelukkige huwelik - is ’n geheim.
Kom knik kop met herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm hulle ’n gedugte span wat die vonke laat spat.
Prys: R195.00
Date
Jul04
Tickets start at
ZAR 195.00
Molly en Wors – Die geheim van ʼn suksesvolle huwelik, is ʼn geheim - 17h00
Nelspruit Laerskool
07/04/2026
Sat 5:00 PM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
