


Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go? - 09h00
07/04/2026
Sat 9:00 AM
Laeveld Laerskool
C/O Alibama en Banket AVE, West Acres
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
Met ondersteuning van die Vrystaat Kunstefees.
Magda en Erhard het ’n goeie show beplan wat dalk selfs vir ’n prys benoem kan word. Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm – met die klem op Louw. Magda en Erhard gesels oor die kuns van die lewe, die verskillende fases van oudword, hoe ons almal met die verfpot in die hand staan en eers buite die lyne inkleur tot die kwas uiteindelik droog word en ons nie meer kan dink aan prentjies om te teken nie. Maar ten minste kan ons dié wat daar is nog bewonder… Vier benoemings benoemings by Momentum Aardklop in 2025. Moet dit nie misloop nie.
Prys: R195.00
Date
Jul04
Tickets start at
ZAR 195.00
Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go? - 09h00
Laeveld Laerskool
07/04/2026
Sat 9:00 AM
Laeveld Laerskool
C/O Alibama en Banket AVE, West Acres
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
