Skip header
Loof Hom Innibos
Ticketpro
Loof Hom Innibos

Loof Hom Innibos

07/05/2026
Sun 6:00 PM
Church Unlimited
Barbertonpad, R40
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 50.00

Toyota Innibos sluit die fees op 'n gepaste wyse af en almal word hartlik uitgenooi om te kom deel in die danksegging en lofprysing saam met Riana Nel.

Riana Nel, geliefde gospelsangeres en liedjieskrywer, bring vanjaar haar unieke klank en hartroerende boodskap na Loof Hom Innibos te Church Unlimited.

Met haar kragtige stem en diep geloofsgebonde lirieke raak sy harte en bring hoop vir elke feesganger. Haar optrede beloof om ʼn onvergeetlike ervaring te wees waar musiek en aanbidding saamvloei.

ʼn Deel van die opbrengs gaan aan Huis Bethlehem geskenk word wat ʼn veilige hawe vir kinders in nood bied.

Kom beleef die krag van lofprysing – ʼn hoogtepunt wat jou siel sal aanraak en jou hart sal vul met dankbaarheid.

Prys: R50.00

Tickets start at
ZAR 50.00
Loof Hom Innibos
Church Unlimited
07/05/2026
Sun 6:00 PM
Church Unlimited
Barbertonpad, R40
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 50.00