Skip header
Komati Fruit Plaasbesoek @ Crocodile River Estates - 13h00
Ticketpro

07/04/2026
Sat 1:00 PM
Op die R104, die afdraai aan die linkerkant van die pad, net voor die Komati Fruit Crocodile River Estates Kantore
R104, Crocodile River Estate kantore aan linkerkant
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 250.00
Sold out
Return later to check if tickets are available again.

Geborg deur Komati Fruit. Kom beleef die pragtige Laeveld saam met ons op die Komati Fruit Plaasbesoek. Kom verken die sitrusboorde agter op ʼn trekker-waentjie en geniet die ervaring om vir jouself ’n kilogram topgehalte sagte sitrus te pluk. Jy gaan eerstehands ervaar hoe sitrus verpak en verwerk word vir die uitvoer en lokale mark. Jou kennis en smaakknoppies gaan geprikkel word met interessante feite en ’n oestafel wat gedek is met al Komati Fruit se uitvoergehalte kommoditeite en variteite. Die plaasbesoek word afgesluit met ʼn heerlike gin-proe wat van die einste sitrusvrugte gemaak is. Dit is ’n Laeveld lekkerte wat nie misgeloop mag word nie!

Prys: R250.00

Tickets start at
ZAR 250.00