Skip header
Koffie Kantata
Ticketpro
Koffie Kantata

Koffie Kantata

07/02/2026
Thu 12:00 PM
Boulevard Theatre @ Sonpark Centre
Unit 81, Sonpark Centre, Fauriestraat, Sonheuwel
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00

Bach se Koffie kantata is eintlik ’n wonderlike mini komiese opera. Lieschen is absoluut verslaaf aan koffie en haar pa, Schlendrian, is radeloos met haar gedrag. Sy plan? Hy verbied haar om te trou as sy nie van haar java-lus ontslae raak nie! Maar Lieschen het ’n plan. Kom kyk gerus wat gebeur! Die res van die program word gevul met liedere uit die musiekteater genre, waar almal ook net so gaande is oor koffie soos Lieschen. Kirsten Hutchinson (Amerika) vertolk die rol Lieschen, en bekende Suid Afrikaanse bariton Christiaan Snyman die rol van Schlendrian. Lokale tenoor Walter Fourie sing die rol van die verteller. Janette Rottcher is aan die stuur van die begeleiding.

Prys: R195.00

Tickets start at
ZAR 195.00
Koffie Kantata
Boulevard Theatre @ Sonpark Centre
07/02/2026
Thu 12:00 PM
Boulevard Theatre @ Sonpark Centre
Unit 81, Sonpark Centre, Fauriestraat, Sonheuwel
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00