


Karoo-Keur: Die beste van Karoo Suite met Deon Meyer en Coenie de Villiers-14:00
07/03/2026
Fri 2:00 PM
Church Unlimited
Barbertonpad, R40
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
Internasionale skryfsensasie Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se twee verhoogproduksies – Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte – was die afgelope tien jaar lokettreffers dwardeur die land. Kritici was gaande en gehore het gevra vir meer. Na vier jaar is hierdie twee kunstenaars terug op die verhoog met die beste stories en musiek uit beide vertonings – hierdie keer in ‘n meer intieme formaat wat gehore selfs dieper onder die indruk van die Karoo en sy mense sal bring.
Prys: R195.00
Date
Jul03
Tickets start at
ZAR 195.00
Karoo-Keur: Die beste van Karoo Suite met Deon Meyer en Coenie de Villiers-14:00
Church Unlimited
07/03/2026
Fri 2:00 PM
Church Unlimited
Barbertonpad, R40
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00
