


Jakkie NOU! Die Drie Varkies en die Gen Z Wolf - 12:00
07/04/2026
Sat 12:00 PM
Laeveld Laerskool
C/O Alibama en Banket AVE, West Acres
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 100.00
Hou jou selfoon vas (of los dit liewer by die huis), want Jakkie Louw bring die klassieke storie van Die Drie Varkies terug – met ’n splinternuwe, lagwekkende en musiekbelaaide draai! Hierdie keer is die groot, slegte wolf nie net ’n gevaar vir strooihuise nie… hy’s ook ’n TikTok-superster wat eerder filters gebruik as asem om huise om te blaas.
Dis slim, snaaks en verrassend hartlik – met Jakkie se liedjies wat almal saam laat sing en dans. Of jy 5 of 85 is, jy gaan lag, klap, en dalk selfs saam met die wolf scroll.
’n Musikale avontuur vir die hele gesin – waar sprokie en sosiale media bots in die snaaksste moontlike manier!
Prys: R100.00
Date
Jul04
Tickets start at
ZAR 100.00
Jakkie NOU! Die Drie Varkies en die Gen Z Wolf - 12:00
Laeveld Laerskool
07/04/2026
Sat 12:00 PM
Laeveld Laerskool
C/O Alibama en Banket AVE, West Acres
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 100.00
