


Het van Verlangekraal - 09h00
07/02/2026
Thu 9:00 AM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 250.00
Het Heiberg. Die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Net meneer Doep het tussen haar en die verderflike skoolhoof, meneer Erlank, gestaan. Hierdie diep menslike verhaal word vir die eerste keer op die planke uitgebeeld. Het Heiberg se kant van die saak word vertel: wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Bowenal is dit die verhaal van oorwinning en hoe sy uit haar omstandighede kon ontsnap. ’n Moet-sien-produksies wat die nostalgie-snare sal raak.
Prys: R250.00
Date
Jul02
Tickets start at
ZAR 250.00
Het van Verlangekraal - 09h00
Nelspruit Laerskool
07/02/2026
Thu 9:00 AM
Nelspruit Laerskool
Henshallstr 21, Mbombela
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 250.00
