Skip header
Die Ander Dogter - 13h00
Ticketpro
Die Ander Dogter - 13h00

Die Ander Dogter - 13h00

07/03/2026
Fri 1:00 PM
Mbombela Stadsteater / Civic Theatre
Nelstraat 1, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie.

’n Tienjarige meisie kom per toeval agter dat sy eintlik ’n ouer suster gehad het wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Daardie meisie was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir Letterkunde gewen het. Skielik besef Annie sy was nie haar ouers se enigste kind nie. Sy voel eerder soos iemand wat gekom het in die plek van ’n suster wat daar moes gewees het. Die afwesigheid van daardie kind hang steeds stil oor haar ouers se lewe en hul onuitgesproke hartseer. Dit laat Annie wonder: moes haar suster sterf sodat sy kon leef? ’n Fyn, aangrypende verhaal oor skuldgevoelens, familie en verlies.

Prys: R195.00

Tickets start at
ZAR 195.00
Die Ander Dogter - 13h00
Mbombela Stadsteater / Civic Theatre
07/03/2026
Fri 1:00 PM
Mbombela Stadsteater / Civic Theatre
Nelstraat 1, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00