Skip header
Crybaby - 18h00
Ticketpro
Crybaby - 18h00

Crybaby - 18h00

07/03/2026
Fri 6:00 PM
Mbombela Stadsteater/Civic Theatre
Nelstraat 1, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00

’n Feesteforum-produksie, in samewerking met die KKNK, moontlik gemaak deur NATi en ondersteun deur die Festival Enterprise Catalyst (FEC) in samewerking met The Jobs Fund.

Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus. Hy verander in ’n oogwink van ’n dolgelukkige kind na ’n moeë volwassene, dekades verouder deur haglike hoofopskrifte, tragiese gebeure en die lot van die mensdom wat hopeloos te swaar is vir sy nuwe skouers om te dra. Crybaby is ’n absurde tragikomedie wat handel oor die tol wat dit eis om te lewe in ’n geldgierige wêreld waar alles in duie stort. Dit is terselfdertyd ’n liefdesbrief aan ’n mens se kinderjare en ’n onuitwisbare herinnering aan die een waarheid wat elke volwassene weet: grootword is nie kinderspeletjies nie.

Prys: R195.00

Tickets start at
ZAR 195.00
Crybaby - 18h00
Mbombela Stadsteater/Civic Theatre
07/03/2026
Fri 6:00 PM
Mbombela Stadsteater/Civic Theatre
Nelstraat 1, Sonheuwel Central
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 195.00